Weskus Studio

The Art Of Thinking With Sounds

Weskus Studio is ‘n opname-ateljee wat​ die volgende bied​

  • Opnames
  • Musiekverwerkings
  • Na-produksie (meng en bemeestering)
  • Albums
  • Enkelsnitte
  • Advertensies
  • Oorklankopnames
  • Radio voorleggings
  • Oorspronklike liedjies

West Coast Studio is a recording studio that offers

  • Recordings
  • Music productions
  • Post-production (mixing and mastering)
  • Albums
  • Single Tracks
  • Radio Advertisements
  • Voiceovers
  • Radio submissions
  • Original songwriting

NEEM JOU MUSIEK OF PROJEK PROFESSIONEEL EN GEMAKLIK OP

Testimonials

Great werk , dankie Wouter, fun om saam met jou te werk.
Anton Freddie Thomas
Sanger
Met behulp van Weskus Studio kon ek my eerste enkelsnit vrystel en op 'n paar radiostasies se speellyste kry. Weskus Studio het 'n groot rol gespeel in die skryf, vervaardiging en verspreiding van hierdie liedjie. Ek is baie tevrede met die eindproduk en dankbaar vir die ervaring wat ek kon opdoen in die proses. Baie dankie Weskus Studio!
Enid-Marié Scholtz
Musikant
My ervaring met Weskus Radio sover was uitstekend. Wouter en Anita is plat op die aarde maar nogsteeds baie professioneel. Twee mense wat se wat hulle als gaan doen en in 2 ticks dis gedoen. Ek self was eers baie op my senuwees want my eerste song is wat ek self geskryf het en tog het Wouter my so gemaklik laat voel en wonders gedoen met my song. Die bemarking gedeelte hanteer sy vrou, Anita en my song speel in verskillende lande!!! Al my werk sal beslis deur Weskus Studio gedoen word. Julle is awesome!!!
Michele Stramrood
Sanger

KONTAK ONS GERUS VIR 'N GRATIS KWOTASIE